Report the ad
n Geselskap dame gesoek - Welkom
Thursday, 20 August 2026
No photo
Item details
City:
Welkom, Free State
Item description
Ons is opsoek na n dame wat deur die dag my vrou wat dementia het geselskap te hou. Sy is baie sag en liefde vol. Ons bly op n plaas naby Odendaalsrus. Vergoeding en inwoning sal bespreek word. Moet Ongetroud wees
